简介
Nedine Blom se splinternuwe vrystelling, “Wiskunde is Supercool” is uitgereik in samewerking met CAMI Education. Die CD is gemik op kinders tussen die ouderdom van 2 en 13 en bevat opvoedkundige konsepte waarmee kinders van tyd tot tyd uitdagings ervaar. Die liedjies bevat konsepte soos tyd, die uitkeer van kleingeld, breuke, tafels ensomeer. Die opvoedkundige konsepte sing gemaklik en lekker en is interessant verpak om die aandag van kinders te hou.
该歌手的其他专辑

