A South African Woman in Saskatchewan
- 语种:英语
- 发行时间:2015-04-18
- 唱片公司:Marthie Nel Hauptfleisch
- 类型:录音室专辑
简介
A South African woman in Saskatchewan 1. ALLES IS HIER 2 2. JASMYN 3 3. OUR LOVE WILL SHINE THROUGH 4 4. A MOTHERS PRAYER 5 5. MOM/ KYK TOG MOOI NA JOUSELF MY MA 6 6. JEAN 7 7. THE DANCE OF SNOW AND LIGHT 8 8. REGINA RAP SONG: A SOUTH AFRICAN WOMAN IN SASKATCHEWAN 9 9. I’M FALLING IN LOVE WITH YOU ALL OVER AGAIN 10 10. KOMBI’TJIE HIER 11 11. ‘N ISRAELIET 12 12. CRY, MY BELOVED COUNTRY 13 13. BLY BY MY 14 14. JY HET GESÊ JY SAL DIE VUUR VIR MY WARM HOU 15 15. PRAIRIE LOVE SONG/ ON AND ON 16 1. Alles is hier Vers 1: Ek stap deur die dorp en fluit annerkant uit Verby die kerk en die bar As die sirene fluit soggens en saans Dan lê my wortels in hierdie gruispaaie Koor: En alles is hier, alles is hier Alles is hier in die gruispaaie van my Heilbron is nie Kaapstad nie Maar jy kan jou lewe lank, jou lewe lank hier bly. Vers 2 :Met middagteekoek sit ons op die stoep Hoor oor die draadloos die rugby En tannie Nannie van die Spar bring lekkers en koek Sy is ons buurvrou en ons is lief vir haar Koor: En alles is hier, alles is hier Koor: Alles is hier in die gruispaaie van my Heilbron is nie Kaapstad nie Maar jy kan jou lewe lank, jou lewe lank hier bly. Vers 3: Dis ‘n lekker niekerbôl Dis ‘n hele handvol van als wat ek kan onthou Dis ‘n opsitkers dis ‘n donskombers Dis ‘n groot spens vol liefde: hiers plek vir jou (moduleer) Vers 4: Dis om te speel vir ‘n ghoen dis jou heel eerste soen dit gaan oor boomklim en visvang om te kan skoppelmaai tot jy lag soos jy kraai jou eerste treë in hierdie gruis te gee Koor: En alles is hier, alles is hier Alles is hier in die gruispaaie van my Heilbron is nie Kaapstad nie Maar jy kan jou lewe lank, jou lewe lank hier bly. 2. Jasmyn Vers 1: Die wind het kom ruk aan my deur Kom waai deur die gange van my huis Ek wens dit was Lente Vers 2: Die reën het kom storm: dis bangmaakweer Trek toe die gordyne, die vensters deur Ek wag vir jou , ek wag vir die Lente Vers 3 (modulasie): En jy het gekom in my nag Jy het gebly deur die dag Jy het gekom in my Lente Vers 4: Nou droom ek van jou deur die nag Loop spore van jou oor die mure van my huis Mmm ek weet jy is nou hier! Koor: En wondersoet Is die klanke wat jy na my dra In die aandlug hang jy diep en swaar Vleg jy bloeisles in my Lentekroon En wondersoet As die klanke wat jy na my dra In my nek kom lê en liefde vra Dra ek bloeisels in my Lentekroon Jasmyn, Jasmyn, Jasmyn Daars lente in my tuin Jasmyn, Jasmyn, Jasmyn Daars lente in my tuin 3. Our love will shine through Verse 1:So unsure of where to go and what to do Will the future treat us well? We’re not he only ones I know Taking our chances Trying roads that cross and turn… Chorus: And here we are All alone And so unsure of what will be And here we are Taking our chances And so scared of what will be Verse 2:It’s this first step we must take Leaving behind us a world we know so well And far ahead there lies a promised land Filled with faces and places we don’t know Verse 3:If you only knew that I will be here Right at your side ‘cause I believe in what we have Verse 4: No matter how far This road leades ahead We have a lifetime to live Our love will come on shining through Bridge: And I don’t need you to look out for me ‘cause this is my life too and I don’t need you to make everything right cause I’ll rather have you than everything right our love will come on shining through Chorus: And here we are All alone And so unsure of what will be And here we are Taking our chances And so scared of what will be 4. A mothers prayer Pre-chorus: For the first time There’s more to me then me For the first time Oh it happened suddenly I had dreams, I had worlds to conquer But now my life is in your hands My life is in your hands... Chorus: And all I know is that My life will never be the same without you My life has changed forever My life: I didn’t know how much I’d love you And this is my prayer Verse 1: I wish that the world could be your playground That you're born on a holiday Wish that your heart would always guide you That you'll be happy on your way Wish that I could be your best friend A shelter in your life Wish that I could be a footlight Or just a love song in your heart Verse 1 (repeated): I wish that the world could be your playground That you're born on a holiday Wish that your heart would always guide you That you'll be happy on your way Wish that I could be your best friend A shelter in your life Wish that I could be a footlight Or just a love song in your heart Chorus: And all I know is that My life will never be the same without you My life has changed forever My life: I didn’t know how much I’d love you And this is my prayer… 5. Mom/ Kyk tog mooi na jouself my Ma Vers 1: Ek kan nie jou lewe vir jou ly nie Kan nie jou drome vir jou bou nie Verstaan nie die paaie wat jy loop nie. Tog wens ek jou lewe bly gespaar al is dit dan net nog ‘n jaar, Want jy bly die anker wat my hou O leef deur my En sien my kinders groot word En kyk tog mooi na jouself. Jy’s geleen aan die wêreld met ‘n rede Die skaakbord se grootste pion. Soms wens ek ek kan jou vashou en in my lewe hou Maar dan weet ek jy sal wil wegbreek Jou lewe weereens gee Vir almal: jou lewe gee Kyk tog mooi na jouself, my Ma Vers 2: Ek kan nie sê links of regs is reg nie Ek kan nie die heelpad saam kom loop nie Want o hierdie langpad kom van ver Maar ons het dit saamgeloop, my Ma daars hierdie naelstring wat ons dra Oor alles, deur wat ver is, liefde dra… My liefde dra jou hoog as jy soms twyfel aan die lig My liefde dra jou hoog om jou te troos Te troos as jy bang is. Want o my liefde sal jou dra Kyk tog mooi na jouself, my Ma 6. Jean Vers 1: Jy is nou hier: jy’s nou ‘n deel van my Hoe kan dit ooit anders wees? My lewe is so vol van jou. Vers 2: Jou naam is Jean Jy nooi die sonskyn in En bring verandering Maar ek ruil jou nooit vir goud of glorie. Pre-koor: Want Jean beteken liefde en liefdes wat jy gee. Koor: Jean vir die vreugde wat jy bring as jy lag wil my hart sing Jean staan vir vreugde Jean wens ek kan jou alles gee Net wat jou hart begeer en meer Jean staan vir alles wat jy gee. Vers 3: So afhanklik en broos Jy is ‘n wonderwerk Jy groei en word so gou sterk En kyk op na my vir ouerleiding. Vers 4: Ek ‘s maar net jou Ma Onseker oor wat dit bring Maar ek sal my beste gee Ek leer saam met jou die pad na menswees. Pre-koor: Want Jean beteken liefde en liefdes wat jy gee. Koor: Jean vir die vreugde wat jy bring as jy lag wil my hart sing Jean staan vir vreugde Jean wens ek kan jou alles gee Net wat jou hart begeer en meer Jean staan vir alles wat jy gee. 7. The dance of snow and light Verse 1: How white do you want my heart to be? I’m drifting snow you see How soft do you want my heart to be? Oh you burn me like fire When I feel your light touching me I’m just melting away Chorus: In the warmth of this moment In the magic of your spell I will sparkle like a million diamonds Oh how glorious you shine on me tonight? I’m snow forever dancing in your light. Verse 2 : How bright do you want my heart to be? I’m feathered dust you see How pure do you want my heart to be? Oh without you it’s dark and cold There is no light to hold So lost in a blister wind Chorus: In the warmth of this moment In the magic of your spell I will sparkle like a million diamonds Oh how glorious you shine on me tonight? I’m snow forever dancing in your light. Bridge : But I cannot shine; I cannot dance I cannot breath, I cannot be Without the life in your arms I am not free So don’t you leave me alone tonight? ‘cause tomorrow I might be freezing ice Blocking you out of my life Just let me be a palace Let me be your shelter from the storm Let me be your home A home for your tired soul Chorus Coda: I’m snow forever dancing in your light. 8. Regina Rap song: A South African woman in Saskatchewan Vers 1:I’m a South African woman in Saskatchewan Living the Canadian dream Ek werk vir my man en ek wil baie graag sing En ek dink ek het my toekoms gesien… Dit kom daar los oor die vlaktes aan Dit is Maandag, Dinsdag, Woensdag tien Grade Celsius, onder Vers 2: Ek vermoed hierdie is die derde planeet Waar Vader Kersfees met sy roete begin Ag die liggies skyn so heller, En elke huis het hier ‘n kelder En bly jou vrieskas nog die warmste ding En ek sê trek maar vir jou daai jas en mussie aan Want hier kom Maandag, Dinsdag, Woensdag is dit 50 Grade celsius , onder Vers 3: En as jy dalk wil weet: sal iemand jou hier vergeet? Kan jy maar los om nog daaroor te besin Want hier bly al klaar ‘n Afrikaner laer Dit sluit dokters, susters, dominees in Jy kry jou stawe goud en raak hier baie-baie oud Maar hier kom Maandag, Dinsdag, Woensdag is dit nul Grade celsius , onder Vers 4: Eers dan glip jy op die ys en wag dan lank oppie teaterlys Môre slof jy deur die sneeu pappery Dan vreet die muskiete jou weer op, kom val in jou slaai of sop Kyk net wat jy met jou hoofmaaltyd kry O die mooiweer kom oor die naweek aan Maar hier is Maandag, Dinsdag, Woensdag is dit nog ‘n paar grade celsius , onder Opsionele koor wat ek soms byvoeg (vorm eintlik deel van ‘n ander song wat ek nog aan werk): Ja, hierdie wereld is plat, plat, plat Ek het my toekoms gesien Ja, hierdie wereld is plat, plat, plat Ek het my toekoms gesien 9. I’m falling in love with you all over again Chorus: You are my everything You mean the world to me And I’m falling in love with you All over again I hear you breathe, I feel your kiss: I know how it melts me I see your smile, I read your eyes: I know how you touch me Bridge: I know that you love me I know that I need you And we are here to stay So don’t you ever leave me? Or even deceive me For my heart will die away This is it! Just what I always wanted The love of my life You know me now I’m not a perfect stranger I’m the mother of our child And I'm falling in love with you all over again Chorus: You are my everything You mean the world to me And I’m falling in love with you All over again I’m happy now Look at the road we’ve traveled Can’t believe we came this far Look ahead There’s still that promise waiting Of growing old with you Oh I’m falling in love with you all over again. Chorus: You are my everything You mean the world to me And I’m falling in love with you All over again. 10. Kombi’tjie hier Ek ken ‘n oompie hy ry ‘n kombi’tjie Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe En hy laai jou op, wanneer hy stop Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe En hy’t ‘n nice matras en daars ‘n slang in die gras Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe My naam is Mike, Hy sê jy sal my like Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe Ek het die toerusting jysoek die regte ding Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe Ek het ‘n neusbel ôk en dis nie waar dit stop Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe En ons is erg Afrikaans ons doen die regte ding op die regte tyd en dis great Dit vat ons 300 jaar om weer terug te trek na die Kanaan van waar ons kom En ons trek terug na ou Kaapstad, Trug oor die see Trug saam met Jan van Riebeeck, Die groot trek oor die see En ou/ons Mbeki glo nie in Aids nie Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe Al sterf daar 4 miljoen /vra hy nog: watmoet ons doen? Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe Dit kom van rondstaan en fluit en diep in die bottel te kyk Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe Ons soek ‘n president, hoop hy’s ‘n goeie vent Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe Ons stem vir Shuttleworth, hy kan die internet surf Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe Hy weet mos wat om te doen met sy lekker miljoen Kombi’tjie hier, kombi’tjie hier, Oe ts oe 11. ‘n Israeliet Vers 1: Net in sigeuner mens, ‘n Israeliet Altyd op soek na my grondgebied En altyd op reis na die Beloofde land Wat oorloop van melk en heuning. Koor: En ek is dankbaar vir die manna en kwartels Dankbaar vir die rusplek vir my voet Dankbaar vir die goud en silwer Dankbaar vir my Kanaan. Vers 2: Maar hierdie kortpad maak my oud en grys In dit wat net moes wees: ‘n drie-dag reis Word veertig jaars se trek deur woestyn en sand En dit net vir melk en heuning Koor: En ek is dankbaar vir die manna en kwartels Dankbaar vir die rusplek vir my voet Dankbaar vir die goud en silwer Dankbaar vir my Kanaan. Brug: O kyk die Rooi See breek oop Ek volg die wolk en vuur van hoop! Miskien sal ek eendag wel ‘n rusplek vind… Want dis my siel wat nog loop Wat terugverlang na gesuurde brood Nog smag na Egipte se oranje, blanje, blou. Koor: En ek is dankbaar vir die manna en kwartels Dankbaar vir die rusplek vir my voet Dankbaar vir die goud en silwer Dankbaar vir my Kanaan. 12. Cry, my beloved country Chorus: Cry, my beloved country Weep, weep, weep for your son and daughter's leaving Cry, my beloved country And I don’t know Would it really make a difference if I leave? Bridge: Would I stay for the sun That rises and shines Over the colors of this rainbow land? Would I stay for the mountain that rises in hope Above all the fears and tears and stormy seas? Chorus: Cry, my beloved country Weep, weep, weep For your son and daughter's leaving Cry, my beloved country And I don’t know Would it really make a difference if I leave? Verse 1:Yes I'll weep for my friends, I'll weep for you You're the one I leave behind: you'll be always on my mind I'll weep for the blood in my veins Oh my love is stronger then before For brothers, fathers, mothers, all Verse 2: But I cannot stay to live this lie Live my life behind a wall: While there's warriors at war Yes my Mother will cry, my dad asks why But tell me one thing before I leave: Is this the life you want to lead? Chorus: Cry, my beloved country Weep, weep, weep For your son and daughter's leaving Cry, my beloved country And I don’t know Would it really make a difference if I leave? 13. Bly by my Brug: Maar jy is hier En jy maak op Vir al die mense wat ek mis Koor: Bly by my, bly by my O laat dit tog somer wees vanaand Nou trek ek maar die veerkombers oor my voete toe En wens ek die winterwind Vat my huis toe vanaand Vers 1: Ek sal in my katel vanaand na Kammaland reis Ver weg van hierdie landskap gevul met sneeu en ys En ek sal in my katel vanaand vir jou die son gaan soek Daar waar die Suiderkruis aan die hemel hang vanaand Koor: Bly by my, bly by my O laat dit tog somer wees vanaand Nou trek ek maar die veerkombers oor my voete toe En wens ek die winterwind Vat my huis toe vanaand Vers 2: Kom ons pak ‘n mandjie vir middernag-fees op Tafelberg Gaan pluk lou-warm druiwe wat taai jou lippe verf Draf al langs die Karoopad se bossies: ons sien vreeslik ver Tot daar waar die kosmos van Natal jou voete soen. 15. Prairie love song/ On and on Bridge: It’s just another sunset, just another piece of earth As wide as the ocean, as far as your eyes can see Filled with air that I can breathe, opens up familiar places Just another road, that takes me to your door… Chorus: On and on and on I see forever in your eyes And I believe this light is true On and on and on My heart will follow where you lead Your every footsteps leads my way Verse 1: And do you see the land of living skies? Do you feel the rythm of my heart? It ebbs and flows As the wind blows through the wheat It’s happy and gay As the rain falls on the grain Oh this is where my heart belongs Chorus: On and on and on I see forever in your eyes And I believe this light is true On and on and on My heart will follow where you lead Your every footsteps leads my way Verse 2: Do you see the sun turn fields to gold Do you smell the bread this harvest holds It grows into a mountain Catching summer in it’s stride (It) Flows like a river through these open hands of mine Oh this is where my heart belongs

